NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Similar documents
GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DESIGN P1

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 ONTWERP V1 (TEORIE)

ONTWERP GRAAD

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 ONTWERP V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 ONTWERP V1

ONTWERP RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE. Hierdie riglyne bestaan uit 10 bladsye.

ONTWERP EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 25 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MULTI-NODAL TRANSPORT INTERCHANGE HUB M A R A B A S T A D

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Irmé van Zyl Privaat Posbus 567, Upington Jangroentjieweg 4, Keidebees, Upington

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LNTB LIEDJIES SONGS 1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 ONTWERP V1 (TEORIE) MEMORANDUM

Hi-Performance Sport Centre Centurion

Forestry and pastures. Marangatu Sementes

An a t o m y 101: A Hu m a n An a t o m y Ce n t r e. by Janes Botha

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Grow Your Own Vegetables. Kweek Jou Eie Groente

Performance of Rootstock Cultivars in the Avocado Phase II Evaluation Programme: 1997

norme en standaarde n oorsig

Further studies on leaf blackening of proteas

Rappid K POTASSIUM POLYPHOSPHATE KALIUM POLIFOSFAAT FERTILIZER GROUP 1 MISSTOF GROEP 1

Grafiese Ontwerp - Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Navrae: (018)

WORCESTER/WYZERSDRIFT UPGRADE OF 20.7KM OF MAIN ROAD 298 BASIC ASSESSMENT (REF: 16/3/1/1/B2/32/1090/12) COMMENTS ON THE BID, ADVERT AND REGISTRATION

The planning and development of childfriendly green spaces in urban South. Africa

The object of experience

WORCESTER/WYZERSDRIFT UPGRADE OF 20.7KM OF MAIN ROAD 298 BASIC ASSESSMENT (REF: 16/3/1/1/B2/32/1090/12) COMMENTS ON THE BID, ADVERT AND REGISTRATION

BUDBREAK. Reg. No. L5951, Act No. 36 of 1947 Reg. Nr. L5951, Wet Nr. 36 van 1947

index Incanda furniture index

Subject: RE: Greenway Farms: Aansoek om 'n watergebruikerslisensie

Ontwerpstudente presteer nasionaal sowel as internasionaal

HUMOX. A concentrated Liquid Soil Conditioner made from renewable plant-derived organic matter containing fulvic acid.

Genetiese algoritmes vir rekenaargesteunde induktor-ontwerp

1 l. UN Number: 3082 VERWYS NA BESONDERHEDE GEDRUK OP HOUER/SAK GEBRUIKSAANWYSINGS INGESLUIT. Formuleringsdatum: Date formulated:

However, I think we can still take heed of the advice and start practising this way of life, especially if you find it hard to relax and unwind.

IrrigationWise Academy

K O NFER ENSIE CONFERENCE OCTOBER 0 CTO DEI* PAR ICE-AFD ELINGS EN D IE BEVOLK ING S - PARKS DEPARTMENTS AND THE PO PU LA T IO N

IrrigationWise Academy

EIA Ref. No: 16/3/1/1/D5/18/0003/14 Date: 10 February 2014 Exemption Ref. No: 16/3/1/4/D5/18/0000/14

SAYONARA. Reg. No. L 9384, Act/Wet No/Nr 36 Of/Van1947 INSECTICIDE GROUP CODE 4A INSEKDODERGROEP KODE. Contents l Inhoud

500SC. Fungicide A suspension concentrate fungicide with mesostemic properties for control of various diseases on crops as listed.

Cape Environmental Assessment Practitioners (Pty) Ltd

Growing urban ecosystems: A food market in Menlyn

Cultivar and Selection Performance in the Avocado Phase II Evaluation Programme: 1997

IMIBOOST BLUE BAND. Active ingredient / Aktiewe bestanddeel : Ammonium sulphate g/l. Ammoniumsulfaat. Netto Volume l Net Volume

Cutting Edge RESEARCH NEWS FROM CITRUS RESEARCH INTERNATIONAL March 2010 No 97

GREATER STUTTERHEIM FIRE PROTECTION ASSOCIATION GROTER STUTTERHEIM BRANDBESKERMINGSVERENIGING (/Registration No 1090/01)

Reinventing Infrastructure

CapaciT GG. Reg. No. /Nr L 9695, Act/Wet No. /Nr 36 Of Van 1947 HERBICIDE GROUP CODE C2 ONKRUIDDODERGROEPKODE. Active ingredient/aktiewe bestanddeel

Valent BioSciences, a division of Philagro South Africa Pty Ltd/ n divisie van Philagro Suid Afrika Edms Bpk.

BOTRYNIL. Reg. No./Nr. L 8271 Act/Wet No./Nr. 36 of/van 1947 FRAC FUNGICIDE GROUP CODE 9 FRAC SWAMDODERGROEPKODE

SSSSA COUNCIL/GVSA RAAD:

Before using this product read the label carefully. Cylam 50 EC

Display Carton / Uitstalkarton MAKHRO ROSE PROTECTOR Reg No L 8114 Act/Wet 36 / 1947

Reg. no. L9294 Act/Wet 36 of/van 1947 FRAC FUNGICIDE GROUP CODE 40 & M4 FRAC SWAMDODERGROEPKODE ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL

Anchors Aweigh Newsletter

Reg. no. L9480 Act/Wet no. 36 of/van 1947 N-AR 1501 IRAC INSECTICIDE GROUP CODE 4A & 15 IRAC INSEKDODERGROEPKODE

(triazolopyrimidine sulfonanilide). 840 g/kg.. (triasolopirimidien sulfonanilied) NET MASS... g... NETTO MASSA

CLODINAGAN 240 EC Reg. No. L 8383 Act / Wet 36 / 1947 N-AR 1053

Read the label carefully before opening / Lees die etiket sorgvuldig voordat oopgemaak word MECTI

ANTAGON. Reg. No. L 8842, Act/Wet No/Nr 36 Van/Of 1947 FRAC FUNGICIDE GROUP CODE M7 FRAC SWAMDODER GROEPKODE. Active ingredient/aktiewe bestanddeel:

The Opening of the Pretoria National Botanic Garden. R. A. Dyer.

D E N A R I N E C reg no Reg. No. / Nr.: L 5210 Act / Wet 36/1947

Packaging / Verpakking: 250 ml CAUTION VERSIGTIG

Submitted by: Jean Pierre Grové Student number: Mentor: Prof. Schalk le Roux Study leader: Dr. Henry Comrie Submitted as part of the

Plant Growth Regulator A defoliant and leaf regrowth

Main Panel For further information see attached pamphlet Vir verdere inligting sien aangehegte pamflet DOUBLESTAR 25 SL

ODEON 720 SC Reg. No. / Nr. L 7596 Act No. / Wet Nr. 36 of / van 1947 N-AR 0913

Melody Duo. Melody Duo. Fungicide 69 WG. Packaging / Verpakking: 10 kg 69 WG

ESTABLISHMENT OF A 300MW WIND FARM AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE ON A SITE NEAR KLEINZEE, NORTHERN CAPE PROVINCE DEA Ref No.

Correspondence to I&APs

Read the label carefully before opening

MILBEKNOCK 1% EC. Reg. No.: L 6654 Act No. 36 of 1947

CHAIRMAN S GOLF DAY RESULTS, PICTURES AND SPONSORS P4 / 5

Regulex 10 SG. Reg No./Nr. L5120 Act/Wet 36/1947

Colonial conceptions and space in the evolution of a city: evidence from the city of Bloemfontein,

Read the label carefully before opening. Botswana: Reg. No. W130569, Act No. / Wet Nr. 18 of / van 1999

African courtyard architecture: Typology, art, science and relevance

Read the label carefully before opening PHOSGUARD 400 SL. Malawi Reg. No. / Reg. Nr. MW/PCB/2016/0756

EXTENSION BRIEFS FOR APRIL & MAY 2016

PRIME 400 SC. Nematicide & Fungicide. Packaging / Verpakking: 1L & 5 L

FRAC SWAMDODER GROEPKODE 9 & 12 FRAC FUNGICIDE GROUP CODE

Fungicide A systemic emulsifiable concentrate fungicide for the control of the diseases mentioned on maize.

Reg. Nr. L6840 Act No. / Wet Nr. 36 of / van 1947 N-AR 1042 FUNGICIDE GROUP CODE 13 SWAMDODERGROEP KODE ACTIVE INGREDIENT / AKTIEWE BESTANDDEEL

Government Gazette Staatskoerant

Progress with Local Selections in the Quest for a More Tolerant/Resistant Avocado Rootstock than Duke 7

Museology. Establishing the visitor s interaction between research, education and exhibition in the Ditsong: National Museum of Cultural history

BROMOTRIL T. Reg. no. L6653 Act/Wet 36 of/van 1947 N-AR 0870 HRAC HERBICIDE GROUP CODE C3 & C1 HRAC ONKRUIDDODERGROEPKODE

FENVALERATE 200 EC Reg. No. L 4603 Wet/Act No. / Nr. 36 van / of 1947

MAXIDOR Reg. No. L8771 Act No / Wet Nr 36 / 1947

LET GN MAKE A DIFFERENCE TO YOUR BUSINESS - phone EWS. a special discount offered to all residents of Greenways!!

SUPRANEX 600 SC. Reg. no Act/Wet 36 of/van 1947 N-AR 0494; W HRAC HERBICIDE GROUP CODE C1 HRAC ONKRUIDDODERGROEPKODE

September 2016 Newsletter

TRICHLORFON 950 SP. Reg. No. L 7407 Act/Wet No. 36 of/van 1947

Reg No L3459 Act/Wet Nr. / No. 36 of / van 1947

Reg. no. L8968 Act/Wet 36 of/van 1947 IRAC INSECTICIDE GROUP CODE 2B IRAC INSEKDODERGROEPKODE ACTIVE INGREDIENT/AKTIEWE BESTANDDEEL

REG. NO. L6557 ACT No. 36 of 1947 / WET Nr. 36 van 1947 W N-AR 1040 IRAC: INSECTICIDE GROUP CODE 5A IRAK: INSEKDODER GROEP KODE

REG. NO. L6781 ACT/WET NO. 36/1947

Transcription:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ONTWERP V1 (TEORIE) NOVEMBER 2017 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. Hierdie vraestel moet in volkleur gedruk word.

Ontwerp/V1 2 DBE/November 2017 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Daar is drie keusevrae in hierdie vraestel. Lees die opsies aandagtig deur. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A: AFDELING B: AFDELING C: Ontwerpgeletterdheid (30 punte) VRAAG 1 tot 3 Ontwerpgeskiedenis (30 punte) VRAAG 4 Ontwerp in 'n sosiokulturele/omgewings- en volhoubare konteks (40 punte) VRAAG 5 en 6 4. 5. 6. 7. 8. Lees die vereistes vir elke vraag aandagtig deur. Beantwoord in volsinne en vermy die opnoem van feite. MOENIE in tabelvorm antwoord NIE. Gebruik die puntetoekenning om te bepaal hoeveel tyd jy aan elke vraag moet bestee. MOENIE dieselfde feite en voorbeelde in verskillende vrae herhaal NIE. Skryf netjies en leesbaar.

Ontwerp/V1 3 DBE/November 2017 AFDELING A: ONTWERPGELETTERDHEID VRAAG 1: 'ONGESIENE' VOORBEELDE Beantwoord ÓF VRAAG 1.1 ÓF VRAAG 1.2. 1.1 FIGUUR A: Laaikas deur Renée Rossouw en Deánne Viljoen, De Steyl-ateljee (Suid-Afrika), 2015. 1.1.1 Analiseer en bespreek die gebruik van die volgende elemente en beginsels van ontwerp ten opsigte van FIGUUR A: Ritme Tekstuur Kontras Fatsoen (4 x 2) (8) 1.1.2 Definieer die term totemisties deur na die laaikas in FIGUUR A te verwys. (2) [10] OF

Ontwerp/V1 4 DBE/November 2017 1.2 FIGUUR B: How the Birds Chose a King (Hoe die Voëls 'n Koning Gekies Het) (ontwerp-illustrasie) deur Jono Garrett (Johannesburg), 2015. 1.2.1 Analiseer en bespreek die gebruik van die volgende ten opsigte van FIGUUR B: Negatiewe ruimte Beweging Balans Lyn (4 x 2) (8) 1.2.2 Definieer die term gestileerd met verwysing na FIGUUR B. (2) [10]

Ontwerp/V1 5 DBE/November 2017 VRAAG 2: KOMMUNIKASIE DEUR ONTWERP I disapprove of what you say, but I will defend to the death your right to say it. Voltaire (1694 1778) (Vertaling: Ek keur nie goed wat jy sê nie, maar ek sal jou reg om dit te sê, tot die dood toe verdedig.) FIGUUR C: Vryheid-van-spraak-veldtogplakkaat, ontwerper onbekend, (VSA), 2012. 2.1 2.2 2.3 Identifiseer DRIE simbole in FIGUUR C en verduidelik hoe dit die boodskap van die plakkaat beklemtoon. Visuele hiërargie is die rangskikking van visuele elemente in 'n ontwerp wat die volgorde waarin die menslike oog waarneem/interpreteer, beïnvloed. Bespreek die gebruik van visuele hiërargie in FIGUUR C. Bespreek hoe die ontwerper kleur gebruik om die boodskap van die plakkaat te beklemtoon. (6) (2) (2) [10]

Ontwerp/V1 6 DBE/November 2017 VRAAG 3 Beantwoord ÓF VRAAG 3.1 ÓF VRAAG 3.2. 3.1 FIGUUR D: Madikwe Safari-lodge deur Rob Marnewick (Nasionale Krugerwildtuin, Suid-Afrika), 2011. FIGUUR E: Voorgestelde restaurant deur Kylie Shamini (Turkye), 2016. In 'n opstel (ten minste EEN bladsy) vergelyk die binneontwerp van FIGUUR D met dit van FIGUUR E hierbo. Verwys na die volgende in jou vergelyking: Gebruik van kleur Inspirasie/Invloede Teikenmark Funksie(s) Gebruik van materiaal OF [10]

Ontwerp/V1 7 DBE/November 2017 3.2 FIGUUR F: Hadrian se Villa, argitek onbekend (Tivoli, Italië), 2 de eeu VHJ. FIGUUR G: 'Palace of the Lost City' deur WATG (Rustenburg, Suid-Afrika), 1990 1992. Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die Klassieke gebou in FIGUUR F met die kontemporêre gebou in FIGUUR G vergelyk. Anders kan jy enige Klassieke gebou met enige kontemporêre gebou wat jy bestudeer het, vergelyk. Gebruik die volgende in jou opstel: Funksie Uitleg/Plan Materiaal Terrein Invloede (5 x 2) [10] TOTAAL AFDELING A: 30

Ontwerp/V1 8 DBE/November 2017 AFDELING B: ONTWERPGESKIEDENIS VRAAG 4 4.1 Waarlik grootse ontwerp kan verder as die blote oplossing van 'n probleem gaan om mense se menings en handelinge te beïnvloed, en selfs die manier waarop hulle hul lewens leef. Kies enige TWEE ontwerpbewegings/-style hieronder en skryf 'n opstel (ten minste TWEE bladsye) waarin jy verduidelik hoe elke beweging/styl mense se handelinge beïnvloed het, en moontlik hul lewenswyses verander het. Ondersteun jou antwoord deur die doelstellings, invloede en algemene kenmerke/eienskappe van die ontwerpbewegings/-style te bespreek. Bespreek ten minste EEN werk deur EEN ontwerper van ELKE beweging/styl. Grieks Neoklassiek Kuns en Kunsvlyt Art Nouveau Bauhaus Art Deco Goties Barok Pop Postmodernisme Dekonstruktivisme Modernisme Skandinawies (20) 4.2 FIGUUR H: Renaissance-bed. FIGUUR I: Bed deur De Stijl beïnvloed. Skryf 'n kort opstel (ten minste EEN bladsy) waarin jy die bed in FIGUUR H met die bed in FIGUUR I vergelyk deur te verduidelik hoe hulle onderskeidelik Renaissance en De Stijl verteenwoordig. Gebruik die volgende riglyne om jou vergelyking in hooftrekke te beskryf: Doelstellings Harmonie Vorm Gebruik van kleur Invloede (5 x 2) (10) TOTAAL AFDELING B: 30

Ontwerp/V1 9 DBE/November 2017 AFDELING C: ONTWERP IN 'N SOSIOKULTURELE/OMGEWINGS- EN VOLHOUBARE KONTEKS VRAAG 5 Beantwoord ÓF VRAAG 5.1 ÓF VRAAG 5.2. 5.1 FIGUUR J: Die Wimpy Braille-veldtog deur Metropolitan Republic (Suid-Afrika), 2016. 5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1.4 Hoe vier die veldtog in FIGUUR J inklusiwiteit? Hoekom moet ontwerpers inklusiwiteit in hulle ontwerpprodukte oorweeg? Verduidelik EEN ander manier waarop ontwerp inklusiwiteit kan weerspieël. Verwys na 'n voorbeeld. Skryf TWEE opstelle (ten minste EEN EN 'N HALWE bladsye in totaal) waarin jy die werk van EEN kontemporêre sosiaal verantwoordelike Suid-Afrikaanse ontwerper/ontwerpgroep EN EEN kontemporêre sosiaal verantwoordelike internasionale ontwerper/ ontwerpgroep wat jy bestudeer het, bespreek. Verwys na EEN ontwerpvoorbeeld deur ELKE ontwerper/ontwerpgroep wat sosiaal verantwoordelike ontwerppraktyk aanpak. JY mag NIE na enige ontwerpe verwys wat jy voorheen bespreek het, of na ontwerpers/ontwerpgroepe na wie in hierdie vraestel verwys is nie. OF (2) (2) (2) (14) [20]

Ontwerp/V1 10 DBE/November 2017 5.2 FIGUUR K: Tradisionele Nguni-produkte (Suid-Afrika), 1985. 5.2.1 5.2.2 5.2.3 Dink jy dat die tradisionele produkte in FIGUUR K vandag nog nuttig is? Gee redes vir jou antwoord. Verwys na enige EEN tradisionele Suid-Afrikaanse kunshandwerkgemeenskap wat jy hierdie jaar bestudeer het en bespreek die volgende: Materiaal, metodes en prosesse wat in die maak van die kunshandwerkproduk gebruik word Beskrywing en analisering van die kunshandwerkprodukte Die moontlike funksies van die kunshandwerkprodukte Skryf 'n opstel (ten minste EEN bladsy) oor enige EEN kontemporêre Suid-Afrikaanse ontwerper wie se ontwerpe deur Suid-Afrikaanse-/Afrika- tradisionele kunshandwerk beïnvloed word. Gebruik die volgende riglyne in jou bespreking: Gee die naam van die ontwerper/ontwerpgroep en die ontwerpproduk(te) 'n Kort beskrywing en analise van ten minste EEN werk en verduidelik hoe dit die invloed van tradisionele kunshandwerk weerspieël Die etiese aangeleenthede wat deur die werk van hierdie ontwerper of ontwerpgroep benader word JY mag NIE na enige ontwerpers/ontwerpgroepe verwys wat jy voorheen bespreek het, of na ontwerpers/ontwerpgroepe na wie in hierdie vraestel verwys is nie. (2) (8) (10) [20]

Ontwerp/V1 11 DBE/November 2017 VRAAG 6 6.1 FIGUUR L: Plastiek-dorpshuis deur Isla Colon (Panama), 2016. Doeltreffende volhoubare ontwerpoplossings voldoen aan die beginsels van sosiale, ekonomiese en ekologiese volhoubaarheid. Bespreek die stelling hierbo deur na FIGUUR L te verwys. Verwys na die volgende in jou bespreking: Waterbewaring Energiedoeltreffendheid Koolstofdioksied(CO 2 )-vermindering (3 x 2) (6)

Ontwerp/V1 12 DBE/November 2017 6.2 Bespreek in TWEE aparte opstelle (ten minste EEN EN 'N HALWE bladsye in totaal) EEN kontemporêre internasionale ontwerper/ontwerpagentskap/ ateljee EN EEN kontemporêre Suid-Afrikaanse ontwerper/ontwerpagentskap/ ateljee wie se werk omgewingsvriendelik is. Sluit die volgende by jou bespreking in: Naam van die ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee EEN werk deur die ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee 'n Kort beskrywing en analise van hierdie werk Die ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee se algemene karaktereienskappe Hoekom en hoe die ontwerper/ontwerpagentskap/ateljee se produkte omgewingsvriendelik is JY mag NIE na enige ontwerpers/ontwerpgroepe verwys wat jy voorheen bespreek het, of na ontwerpers/ontwerpgroepe na wie in hierdie vraestel verwys is nie. (14) [20] TOTAAL AFDELING C: GROOTTOTAAL: 40 100