Reg. No. L3655, Act No. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1205 Reg. Nr. L3655, Wet Nr. 36 van 1947 Namibiese Reg. Nr. N-AR 1205 n Gekombineerde koper/swawelpoeier vir die beheer van swamsiektes en myte soos aangedui. A combined copper/sulphur dust for the control of fungal diseases and mites as indicated. Fungicide Group Codes M1 / M2 Swamdodergroepkodes Copper / Sulphur Active Ingredients / Aktiewe Bestanddele : Koperoksichloried 85 g/kg *....Copper oxychloride Swawel 900 g/kg......sulphur * (Ekwivalent aan 50 g/kg metaliese koper) * (Equivalent to 50 g/kg metallic copper) Net Massa kg Netto Massa REGISTERED BY / GEREGISTREER DEUR Applied Chemical Products (PTY) LTD MANUFACTURED BY / VERVAARDIG DEUR: PLAASKEM (PTY) LTD REG. NO. 1972/13867/07 P.O. BOX 14418 P.O. BOX 14418 WITFIELD, 1467 WITFIELD, 1467 TEL : (011) 823 8000 TEL : (011) 823 8000 A member of the Chemical Services Group A member of the Chemical Services Group Batch No: Lotnr: Date of Manufacture: Vervaardigingsdatum: UN no: 1325 Flammable solids n.o.s.
Reg. No. L 3655 Act Nr. 36 of 1947 Namibian Reg. No. N-AR 1205 WARNINGS: Allow the following minimum periods between last application and harvest: Tomatoes 3 days Table grape... 3 days Wine grapes..4-6 weeks When table grapes have reached pea-size stage do not apply while bunches are still wet with free water following e.g. rain or heavy dew. Do not apply during very hot weather. Store away from food and feedstuff. Keep out of reach of children, uninformed persons and animals. Toxic to fish and wildlife. Re-entry interval: Do not enter treated area until spray deposit has dried unless wearing protective clothing. Although this remedy has been extensively tested under a wider variety of conditions, the registration holder does not warrant that it will be efficacious because the action and effect thereof may be affected by factors such as abnormal soil, climatic and storage conditions, compatibility with other substances not indicated on the label and the occurrence of resistance of the pets or disease against the remedy concern or as well as by method, time and accuracy of application. The registration holder furthermore does not accept responsibility for damage to crops, vegetation, the environment or harm to man or animal or for lack of performance of the remedy concerned due to failure of the user to follow the label instructions or to the occurrence of conditions which could not have been foreseen in terms of the registration. Consult the supplier in the event of any uncertainty. PRECAUTIONS: Avoid inhalation of the dust. Wear a dust mask during application. Avoid drift of spray mist onto other crops, grazing, rivers and dams. Prevent contamination of food, feed, drinking water and eating utensils. Containers and packages must be completely emptied before being disposed of. Shake out thoroughly in to the application hopper before destroying the empty container. RESISTANCE WARNING: For resistance management, Copsul Dust is a group code M1 and M2 fungicide. Any fungus may contain individuals naturally resistant to Copsul Dust and other group code M1 and M2 fungicides. The resistant individuals can eventually dominate the fungus if these fungicides are used repeatedly. The resistant fungi may not be controlled by Copsul Dust or any other group code M1 and M2 fungicide. To delay fungicide resistance: Avoid exclusive repeated use of fungicides from the same fungicide group code. Alternate or tank mix with registered products from different fungicide group codes. Integrate other control methods (chemical, cultural, biological) into disease control programmes. For specific information on resistance management contact the registration holder of this product
DIRECTIONS FOR USE: Use only as indicated below Dust plants lightly (15-30 kg/ha). Repeat at 10-14 day intervals and after rain unless otherwise stated. CROP Tomatoes Early and late blight. Septora leafspot and Erinose mite Roses and other flowers Black spot and Powdery mildew Grape Vines Anthracnose, Bacterial blight, Dead arm, Downy mildew, Powdery mildew (Oidium) and Erinose mite. REMARKS In winter rainfall areas start dusting when the plants reach a height of 15 cm. In summer rainfall area start dusting when disease threatens. Commence dusting at first sign of disease. In winter rainfall areas dust when shoots are 25 cm long, just after flowering and again 3 weeks later. More frequent treatment in some districts may be required.
Reg. Nr. L3655, Wet Nr. 36 van 1947 Namibiese Reg. Nr. N-AR 1205 WAARSKUWINGS: Minimum periode wat moet verloop tussen laaste toediening en oes: Tamaties 3 dae Tafeldruiwe 3 dae Wyndruiwe. 4 tot 6 weke Waneer tafeldruiwe ertjie-grootte stadium bereik het, moet nie bestuif terwyl trosse nat is van b.v. reën of swaar dou nie. Moet nie gedurende baie warm weertoestande toedien nie. Berg weg van voedsel en voer. Hou buite bereik van kinders, oningeligte persone en diere. Giftig vir vis en wildlewe. Herbetreding: Moet nie behandelde gebied betree alvorens die spuitneerslag droog is nie, tensy beskermende oorklere gedra word. Alhoewel hierdie middel omvattend onder n groot verskeidenheid toestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie dat dit onder alle omstandighede doeltreffend sal wees nie, aangesien die werking en effek daarvan beïnvloed kan word deur faktore soos abnormale klimaats- en bergingstoestande, verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die plaag of siekte teen die betrokke middel sowel as die metode, tyd en akkuraatheid van die toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid vir skade van enige aard, aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadelige effek op mens of dier of vir n gebrek aan prestasie as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid. VOORSORGMAATREëLS: Vermy inaseming van poeier. Dra gesigmasker tydens teodiening. Vermy die oorwaai van spuitstofnewel na ander gewasse, weding, riviere en damme. Voorkom besoedeling van voedsel, voer, drinkwater en eetgerei. Houers en verpakkings moet heeltemal leeggemaak word voordat hulle vernietig word. Skud die houer deeglik uit in die toediener se stortbak voordat leë houer vernietig word. WEERSTANDSWAARSKUWING: Copsul Dust is n groepkode M1 en M2 swamdoder. Enige populasie van n spesifieke swam mag individue insluit wat n natuurlike weerstand teen Copsul Dust of enige ander groepkode M1 en M2 swamdoder het. Indien hierdie swamdoders herhaaldelik aangewend word, kan die weerstandbiedende individue uiteindelik die swam populasie oorheers. Hierdie weerstandbiedende swamme sal waarskynlik nie deur Copsul Dust of enige ander groepkode M1 en M2 swamdoder beheer word nie. Om weerstand teen swamdoders te vertraag: Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van swamdoders met dieselfde groepkode. Wissel of met, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende swamdoder groepkodes. Integreer ander beheermaatreels (chemies, verbouing, biologies) in swamdoder programme. Vir spesifieke inligting oor weerstandsbestuur kontak die registrasiehouer van hierdie produk.
GEBRUIKSAANWYSINGS: Gebruik slegs soos onder aangedui. Bestuif plante liggies (15-30 kg/ha). Herhaal met tussenposes van 10 14 dae na reën tensy anders vermeld word. GEWAS Tamaties Vroeë- en laatroes, Septoriablaarvlek en Erinose myt. Rose en ander blomme Swartvlek en Poeieragtige skimmel. Wingerde Antraknose, Vlamsiekte, Streepvlek. Donsige skimmel, Poeieragtige skimmel (Oidium) en Knopiesblaarmyt OPMERKINGS In die winter reënval streke begin bestuif wanneer die plante n hoogte van 15 cm bereik. In somer reënval streke begin bestuif wanneer die siekte n bedreiging inhou. Begin bestuif met die eerste tekens van siekte. In die winter reënval streke bestuif wanneer lote 25 cm lank is, net na blomtyd en weer 3 weke later. In sommige distrikte mag behandelings meer dikwels nodig wees.